Word ‘n Episiotomie altyd gedoen?

Ons probeer kyk of die bevalling kan plaasvind sonder dat in episiotomie geknip hoef te word en sonder dat skeure plaasvind. Indien skeure onvermydelik lyk, sal die perineum verdoof word en so ‘n klein as moontlik episiotomie geknip word. Indien die moeder die babatjie nie uitgedruk kry nie, word die kraam ondersteun met ‘n tang of Ventoue suier). Nie een van hierdie instrumente gee blywende skade van die baba se koppie nie en dit is wonderlike hulpmiddels wanneer t die moeder voei sy kry eenvoudig net nie die babatjie uitgedruk nie. it Vader: Kraam duur meestal 4 tot 6 ure in die aktiewe fase van n kraam. Jy het dus meestal baie tyd om jou spannetjie by die u hospitaal te kry. Dit is vir ons en jou eggenoot baie belangrik n dat jy haar in kraamkamer moet ondersteun tydens die kraam J. proses. Vir die mans duur dit dikwels lank en onthou dat ie vrouens met eerste babas selde vinniger ontsluit as 1 tot 2cm 21 per uur.